This Album will be released incrementally A new song will be released every month
Sterre en Drome
Sterre en Drome is ’n versameling liedjies oor plekke, herinneringe, drome, verlange en verwondering
Dit gaan oor die see en die ooptes, dorpe, berge en vlaktes,
maar ook oor liefde, verlies en hoop.
Hierdie liedjies (meesal aangepas uit gedigte) het ontstaan uit persoonlike ervarings, maar raak aan dinge wat baie mense ken:
vakansies, tuiskoms, stilte, drome, liefde en die gevoel van behoort.
KI is gebruik as hulpmiddel vir klank en beeld.
Alle lirieke en tekste is my eie, gebaseer op gedigte wat ek oor jare geskryf het
Snitte
01 - Diamant
02 - Rietfontein
03 - Gestrand
04 - Sterlig en sand
05 - Drogbeelde
06 - Sederberg
07 - Voelvlei
08 - Langebaan
09 - Mosselbaai
10 - Bittersoet
11 - Struisbaai
12 - Melkweg