This Album will be released incrementally A new song will be released every month

Plekke en Wete

Plekke en Wete is ’n versameling liedjies oor plekke, herinneringe, drome, verlange en verwondering

Dit gaan oor die see en die ooptes, dorpe, berge en vlaktes,
maar ook oor liefde, verlies en hoop.

Hierdie liedjies (meesal aangepas uit gedigte) het ontstaan uit persoonlike ervarings, maar raak aan dinge wat baie mense ken:
vakansies, tuiskoms, stilte, drome, liefde en die gevoel van behoort.
KI is gebruik as hulpmiddel vir klank en beeld.

Alle lirieke en tekste is my eie, gebaseer op gedigte wat ek oor jare geskryf het

Snitte

01 - Diamant
02 - Rietfontein
03 - Struisbaai
04 - Stellenbosch
05 - Tent
06 - Sederberg
07 - Voëlvlei

08 - Langebaan
09 - Mosselbaai
10 - Donkernag
11 - Kapel